Korpus: afr_web_2012_30K

Weitere Korpora

2.5.14 Distribution of Letter N in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 753 Hier spook Gerhard om vir Bloubul om die rots te kry.
1 1990 Die Kliphuis is 'n harthuis!
2 2870 Met Fastmail koerier, volgende dag aflewering, kos dit R130.
3 3459 Die 41-jarige vrou was met 'n Herbalife-agent getroud en het dié produkte gebruik om gewig te verloor.
4 3346 Daar is bevind dat Kukkuk en die rekenmeester in die geheim saamgewerk het.
5 3229 As gevolg hiervan is die verwerkings dus ook meer kompleks en genuanseerd.
6 2880 Vanaf Oktober 2009 bied ons onder Rippel se vaandel kampe aan vir mense met gestremdhede.
7 2510 Om saam met die kerkraad alles moontlik te doen om die redding van siele en die geestelike belange van die susters (dames) te behartig.
8 2020 Erkenning word egter vir huidige kennis en vermoëns verleen.
9 1606 Die Kennisgewing sluit ’n agenda in wat die datum, tyd en plek vir die vergadering aandui.
10 1309 Die toer begin met 'n besoek van drie dae aan Belgi� se prentjiemooi antieke stad Brugge, van waar ons ander Belgiese besienswaardighede besoek.
11 1041 Indien jou verhouding bietjie koud is of jy net soek na meer idees om die romanse aan te vuur kan jy met die volgende lys onder jou kopkussing slaap.
12 814 Die essensiele sellulere funksie van Vitamine C,Lisine en ander mikrovoedingstowwe vir menslike gesondheid was amper ‘n eeu gelede al ontdek.
13 593 Elkeen wat met dié van gebore is, is 'n afstammeling van die stamouers, Francois Villion en Cornelia Campenaar, wat in 1676 aan die Kaap van Goeie Hoop getroud is.
14 490 Die eerste is ‘n samestelling van songs uit verskillende genre’s genaamd “Hope for Aids” (waarvoor daar ‘n opvolg ook beplan word) en die tweede is ‘n CD single deur Lise Beekman en Vusi Mahlasela.
15 322 Dit sal ook toegewyde mense leer hoe om geld te maak deur hul eie bestaande talente, ondervinding en drome te gebruik deur die Internet in Hul eie tyd, as hul eie baas, tot hul eie voordeel of in voordelige indiensneming.
16 261 Wees deel van 'n wenspan wat fokus op die bewusmaking van ons vryheidsideaal en die implementering van ekonomiese oplossings wat 'n vry Afrikaner Republiek 'n werklikheid maak.
17 185 Volgens navorsing van Kent en Enslin in 1965 is bewys dat lukraak-waterwysers - die sogenaamde stokkiewysers - slegs 'n kans van 15% het om 'n boorgat met 'n lewering van meer as 1000 liter per uur op te spoor.
18 99 Daar is net so effens fynsout gestrooi en daarna is stukkies wang of 'n ogie of 'n sappige stukkie tong uitgedeel en met smakkende lippe ge�et - op die Sondagoggend, op die sitkamermat, in ons slaapklere - met die stralende son deur die venster.
19 73 Die aand is met skriflesing en gebed geopen deur Professor Hennie van der Westhuizen en Willie Brandt was die seremoniemeester terwyl Hennie Klopper van die SAUK die verwelkoming en bedankings gedoen het.
20 47 Ons het die jaar ook weer ‘n dogterspan op die been gebring wat alreeds wedstryde speel. 12 Leerlinge verwerf Noord-Natal kleure, terwyl 2 leerlinge na die Natalse Binnelandse (Inland) proewe genooi is wat binnekort plaasvind.
21 43 Wanneer 'n mens in die buiteland is, en jy raak skielik bewus van bekende woorde en klanke wat jou ore bereik, dan klop jou hart sommer vinniger en wel die blydskap en opgewondenheid in jou binneste op.
22 26 Dat daar, binne die skepping, wêrelde, planete, mense met alles waarmee die mens in verbinding staan, ontstaan het, is te verstane; tog niks wat die mens tot stand kon bring kon die Ewigheid tot stilstand bring nie.
23 17 Alhoewel ons 'n sekere minimum standaard van organiese insluiting in ons produkreeks handhaaf, kan ons op versoek enige kombinasie van produk vervaardig vanaf vol organies tot verrykte organiese produkte binne redelike en sinvolle perke.
24 8 Sy navorsingsloopbaan strek vanaf dosent en navorser by die Fakulteit van Geneeskunde aan die Universiteit van Stellenbosch, navorser en bemarkingsbestuurder by die WNNR tot by uitvoerende direkteur van die Mediese Navorsingsraad (MNR).
25 3 ‘n Analise van al Transcription Africa se besigheidsprosesse was ‘n duidelike aanduiding van ons benadering tot die ontwikkeling van ‘n kapasiteit bouprogram ter ondersteuning van Suid-Afrika se doelwit van transformasie en dienslewering.
26 4 Natuurlik kan ons nooit ons dankbaarheid ten volle bereken in geldwaarde nie – maar kom ons dink na oor ons dankbaarheid vir alles wat ons uit God se Seënende hand ontvang en ons gee ‘n DANKBAARHEIDSOFFER aan die Here.
27 1 My Ma Johanna Petronella Janse van Vuuren (foto regs) is as 3 jarige dogtertjie saam met haar ouers, Christiaan Jansen van Vuuren, van beroep 'n onderwyser in Colesberg en Anna Elizabeth Snyman van Phillipstown in 1905 as deel van Trek IV na Argentinië.
28 1 Elkeen van ons behoort die eindtyd tekens te ken en te bestudeer, sodat ons in ons eie harte oortuig kan wees dat die einde nie meer ver is nie en ons lewens geheel en al kan wy aan die belange van ons Koning en sy koninkryk.
110 msec needed at 2021-08-02 01:08